Afrikaner Kultuur
| Trackable Options |
Found this item? Log in. |
Printable information sheet to attach to Afrikaner Kultuur
Print Info Sheet |
| There are 6 users watching this listing. |
-
Owner:
-
Oranje-Doring
Message this owner
-
Released:
-
Tuesday, August 4, 2009
-
Origin:
-
Limpopo, South Africa
-
Recently Spotted:
-
Unknown Location
The owner hasn't set their collectible preference.
Use TB2T5GH to reference this item.
First time logging a Trackable? Click here.
Hierdie Boertjie op sy perd wil deur die hele wêreld reis en aan almal wys dat die Afrikaner steeds ? lewende volk is. Anders as wat die wêreld mag dink is ons vriendelike en gasvry mense wat altyd probeer positief bly ten spyte van baie slegte dinge wat ons tans moet oorleef. Ons volk sal weer opstaan uit die stof.
Help hierdie gogga om hierdie boodskap aan die wêreld te gaan verkondig!
This “Boertjie” on his horse wants to travel the world to tell everybody that the Afrikaner is still a living nation. Although the world might think differently, we are friendly and hospitable people who always try to stay positively in spite of all the bad things that we presently enduring. We will survive and be proud again!
Help this bug to send this message to the world!
n Sleutelring van n man op n perd wat n wapperende 4kleur vlag vashou. Die 4kleur was die vlag van die ou ZAR (Zuid-Afrikaanse Republiek). Vandag is die 4kleur steeds n simbool van Afrikaner kultuur en tradisies. Die vlag word deur die hele spektrum kulturele en politieke organisasies in die Afrikaner wêreld gebruik.
A Key ring of a man on a Horse carrying a 4-colors flag. The 4 color was the national flag of the old ZAR (Zuid-Afrikaanse Republiek) Today the 4-color is a symbol of Afrikaner culture, and is still being used by a wide variety of cultural and political organizations throughout the Afrikaner world.
Afrikaner kultuur:
braaivleis en mieliepap, boerewors, rugby, biltong, kamp (Veral met karavane), kakieklere, volkspele, Kampvure (hoe groter hoe beter), Boeretroues met n skaap op die spit, Cantus op kampus, Volksfeeste (Majuba elke einde Februarie), Kunstefeeste (Aardklop, KKNK, InieBos), Kaapse wyn, Bier (Castle Lager), seevakansies, wildtuinvakansies, FAK liedjies, Sweepklap, Vlagswaai (eerder as plakkate by optogte), perdry, Jag, grappies oor tragiese gebeure, ens...
Gallery Images related to Afrikaner Kultuur
View All 9 Gallery Images
Tracking History (40722.2mi) View Map